advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: MIKYLA | 2007/07/23

Q.

ROTA VIRUS

My dogtertjie van 16maande was verlede week in hospitaal met Rota virus. Hierdie week lyk sy weer reg (geen koors, geen vomering, geen loop magie). Kan u my asb met die volgende vrae help: (1) hoe lank moet sy wegbly van ander kinders (2) wat kan ek doen om dit te voorkom (3) enige nagevolge wat kinders oorhou agv die virus?
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Noudat sy weer gesond is, is sy nie meer aansteeklik nie.Daar is gewoonlik geen nagevolge van 'n Rotavirus infeksie. In seker gevalle mag die kind 'n tydelike vorm van melk intoleransie ontwikkel en weer met 'n loop magie begin.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.