Childhood Diseases

Question
Posted by: Landie | 2007/05/16

Q.

Rooibostee of nie??

Goeie more dokter.

ek het n 5 maande oue baba dogtertjie. ek het gehoor dat rooibos tee goed is vir 'n baba? dit kalmeer hul blykbaar. maar myne wil dit nie drink nie ek het al als probeer, met suiker sonder suiker met melk en sonder melk. hoe moet ek haar kry om dit te drink? is dit regtig belangrik? sy hou van purity se vrugte sap maar ek is bang dis nie goed vir haar nie, verdun dit wel met water 1:3. wil nie he sy moet vrot tandjies he nie. die mense se ek moet 'n bietjie bruinsuiker by gooi dit help ook vir 'n harde magie, moet ek dit doen?

dit pead het gese hy wil haar sien op 6 maande en het vir my 'n datum gegee maar dat is sy net 5 1/2 maande oud. moet ek dit met 2 weke uitsel of is dit reg so?

baie dankie vir u raad.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is glad nie nodig dat sy rooibos tee moet drink nie of vrugte sappe op die stadium. Sy kan bietjie water drink maar die belangrikste vloeistof bly nog haar melk op haar ouderdom..

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2016/02/01

Is baie rooibostee nadelig vir 19 maande oue kleuter?

Reply to Anonymous
Posted by: nicolene | 2014/06/05

My baba is 3 maande oud en drink gemaklik aan rooibos tee Junior kan dit skade doen as sy nou rooibostee drink?

Reply to nicolene
Posted by: wow | 2007/05/16

Hi Landie ,
Rooibos tee is baie gesond , maar in die eerste 6 maande het hulle net hulle melk nodig. Bors of bottel.
As sy nie daarvan hou nie , moenie haar forseer nie. In tyd sal sy nuuskierig word en dalk dit weer probeer...
Sterkte

Reply to wow

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.