advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: SZ | 2007/07/23

Q.

ROOIBOS TEE

Liewe dok, my seuntjie is 15mnde oud en BAIE GESOND. Kan dok vir my sê doen ek verkeerd om vir hom 2 X 250ml bottel rooibos tee deur die dag gee? Ek koop shoprite se brand wat sê caffeine free/ low tannin. Asb gee vir my duidelikheid op die onderwerp want my skoonma sê my man het bloedarmoede weens rooibos tee gekry. Want hy kon nie gewone melk drink nie en sy moes soya melk aanskaf en tussendeur rooibos gee.
Baie dankie vir u raad en belangstelling.
Groete
SZ

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek neem aan dat jou seuntjie nie allergies is vir melk nie. Hy is ook seker op 'n volle gemengede dieet. Hy kan aanhou om rooibos tee te drink maar moet natuurlik ook tussen in sy melk drink.Rooibos tee sal beslis nie bloedarmoede veroorsaak nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.