advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: madie | 2007/05/25

Q.

rooi wange/geen koors

my baba se een wan word rooi die afgelope paar dae, sy het nie koors nie, maar is besig met tande kry, die wange is ook soms warm en haar handjies is yskoud as sy soggens wakker word, sy is amper 5 mde oud, is sy siek

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Indien net een van haar wange rooi word en sy nie koorsig is nie en ook nie siek lyk nie is dit seker haar tandekry wat dit veroorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: muffin | 2007/05/28

when my daughter was this age, she used to get bright red cheeks when she was teething, looked like she had been smacked, it went away after a few days and after the tooth had come through.

Reply to muffin
Posted by: madie | 2007/05/27

dankie landie, ek het vir haar handskoene aangetrek, maar sy kou dit sopnat, so nou trek ek maar moue oor haar hande as sy slaap.

Reply to madie
Posted by: landie | 2007/05/27

hi madie

my babatjie is 5 maande en haar wange is ook rooi en lyk soms seer. sy het ook nie koors nie. haar hande en voete bly ook die heeltyd yskoud. die ouer mense se dis van die koue en temp.verandering. ek smeer vaseline in oggende en aande na bad aan haar wange. soms help dit maar as dit baie koud is soos die afgelope paar dae lyk dit nie of dit help nie. maar ek bly dit maar net aansmeer. handjies wel ek het al gedink om handskoene of kouse oor dit te trek maar sy is besig om tande te kry so dit sou maar net nat word. sy druk alles in haar mond in.so ek dink nie sy is siek nie maar ek mag verkeerd wees. kyk maar wat se die dr.
sterkte!

Reply to landie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.