advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: H | 2004/10/25

Q.

Pypies in ore?

My seuntjie is 14mde oud en moet pypies in sy ore kry, wat blykbaar redelik algemeen is vandag. Ek wil net weet of hy dalk later gaan sukkel om onder water te swem of sal hy sukkel met sy ore op 'n latere stadium in sy lewe? Ons moet vlieg vroeg volgende jaar, het dit 'n invloed?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die pypies is voorwaar algemeen deedae en het gelukkig min newe-effekte. Dit sal die vliegery juis vergemaklik en hoewel kinders nie ondeewater moet swem terwyl hulle die pypies in het nie, val dit gewoonlik na 'n paar jare (maande) uit en kan hulle normaal swem.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.