advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Michelle | 2004/01/15

Q.

Potty train & sleep

Goeie more,
Watter ouderdom is die beste tyd om 'n seuntjie te begin potty train? My seuntjie is 14 1/2 maande oud. Hoe maak 'n mens? Huidiglik het ek nog 'n probleem - hy gaan slaap saans met 'n gesukkel 12h00. Hoeveel keer 'n dag moet hy 'n rukkie gaan slaap en vir hoe lank (naps) - is 2 keer reg met elkeen 1 1/2 uur slaap?
Baie dankie vir die hulp - dit word hoogs waardeer.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Seuntjies is gewoonlik effe stadiger as dogtertjies en dit is waarskynlik nie raadsaam om voor 21/2jaar ernstig te probeer potty train nie. As u kind regtig saans so laat gaan slaap sou ek aanbeveel dat u die middagslapie weglaat. Eenmaal 1-2uur se slaap laat-oggend/vroegmiddag behoort voldoende te wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.