advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: pixie | 2008/06/07

Q.

Post nasal drip 3yr old

Goeiedag Dokter,

Mysenutjie is 3 en sukkel met pnd, sodra hy slapp in die aand dan begin hy te hoes. Sy neus loop nie en hy is nie siek nie. Hy is op deselx al vir 'n paar jaar en ek gebruik saline neussproei elke dag asook nasonex. Ek kan hoor hy het slym - maar dit is nie in sy bors nie, slegs in sy keel en dan gaan le dit op sy keel en dan hoes hy.
Ek het ook Rinex/Flusin dm probeer.
Sy pead skryf altyd celestamine en adco loratadine voor.

Wat kan ek vir hom gee wat die drip sal opklaar?

Baie dankie :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die enige oplossing vir hierdie probleem is om eerstens 'n diagnose te maak. Daarom is dit nodig om uit te vind of jou seuntjie vergrote adenoiede het of 'n ander rede het vir hierdie post nasal drip. Dit is dus nodig om 'n ONK spesialis te raad pleeg.Dit help nie om sterk kortisoon medisyne soos Celestamine en al die ander medisyne te gebruik sonder 'n diagnose.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.