advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Nel | 2008/05/26

Q.

Post Nasal Drip

My baba van 4 mnde het 'n post nasal drip - sy is op deselex en was ook op singulair en preflam - dit het nie gehelp nie. Sy kry nie die slym uitgehoes nie en raak soms rooi in die gesig van die hoes. Sy is ook op duolin indien nodig. Sy het ook vreeslik las van die tande. Enige ander raad?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Jou baba het 'n vorm van kinkhoes. Stop al hierdie medisyne wat nie sal help nie en sal boonop net newe effekte veroorsaak in so 'n klein babatjie.Gaan terug na jou pediater en se dat jy Health24 raad gepleeg het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: nel | 2008/05/28

Kan u my dalk aanbeveel na 'n paed in die Somerset-Wes / Strand / Stellenbosch of self Kaap omgewing.

Baie Dankie!

Reply to nel
Posted by: nel | 2008/05/28

My baba is ook op Nexiam vir reflux - sy het net soggens 'n nat hoes agv die post nasal drip - sy het nog nooit koors gehad nie. Hoe behandel ek dit indien dit kinkhoes is?

Reply to nel

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.