advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Tyler | 2004/01/23

Q.

Passeer bloed : Kind 7 jaar : Seun

My seun is 7 jaar oud. Het op 26/12/03 vir ongeveer 'n halwe dag bloed passeer. Ek was by elke keer as hy urineer en was hy dan ook die een wat dit onder my aandag gebring het. Hy het egter nie enige pyn gehad nie. Baie gesonde kind. 19/1/2004 het hy weer bloed passeer. Ook dan net die een keer. Tot nog toe nie weer nie.
Het eers op 5/2 afspraak by uroloog.
Kan dit ernstig wees? Sy pa het blaaskander, kanker is skoon verwyder. Is daar enige verband?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die kans vir blaaskanker is werklik minimaal, maar dit benodig wel evaluasie en as die uroloog nie 'n antwoord vind nie behoort hy u na 'n pediater te verwys.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.