advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Pappa3 | 2007/07/10

Q.

Pappa3 en sy dogtertjie

Hi daar - goed om weer van jou te hoor. Ja ons is baie verlig oor ons engeltjie weer by die huis is en dat die Here haar volkome genees het. Sy huil nog as sy poefie maar dis nou al beter - die dermpie moet net mooi gesond raak. Dis nou Dinsdag 10 Julie - sy het vanoggend 'n regte glimlag gegee - haar ogies het so geflikker en haar hele gesiggie het geglimlag!

Ek verstaan nie watse sagte plekkie jy oor bekommer nie - alle babas het daai sagte plekkie en dan gaan dit toe na die tyd. Is dit waarvan jy praat? Ons dogtertjie se sagte plekkie is nog daar - dit gaan metter tyd toe. Laat weet my asb en dankie vir die terug-tik :-) Sterkte by jou werk. Alle groete - P3

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dankie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.