advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: pixie | 2008/05/26

Q.

ORE

Goeiedag Dokter,

My seuntjie (3) en ek vlieg eersdaags Frankryk toe. Die vlug is baie lank en hy het nog nooit gevlieg nie.

Hy het pypies in sy ore, maar ek is steeds bekommerd - wat kan ek saamneem/doen as voorsorgmaatreel? Ek het iewers gehoor hy kan 'n suigstokkie suig tydens opstyg en landing, maar ek is nie eintlik 'n voorstander van lekkers nie.

Tweedens - wat kan ek vir hom gee as hy dalk te "moeilik" raak om hom te kalmeer en rustig te hou?

Ek wil graag vooraf die nodige by my he, sodat daar nie 'n gesukkel op die vliegtuig is nie.

Baie dankie :-)

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is nie nodig om enige kalmeer middels te gebruik nie. Gebruik salien neusdruupels bv Salex net voor opstyg en weer net voor die landing.Dit is 'n goeie idee om op iets te suig soos 'n stokkielekker net aangesien hy pypies in sy ore het.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.