advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Lollie | 2004/02/25

Q.

Opgooi

My baba is 4 maande oud en drink Isomil. Hy gooi baie van sy melk op, so erg dat ek te skaam kry om hom vir iemand te gee omdat hy die hele tyd opgooi. Ons het al S26, Infasoy, Lactogen en bokmelk probeer maar hy gooi op met alles. Ek kan sien dat hy sooibrand kry. Wat kan ons hieromtrent doen.
Help my asb. ek is al raadop!!!!!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sooibrand (refluks) is algemeen in klein kinders, maar as dit oormatig is soos jy beskryf moet dit goed evalueer word. Dit klink nie of dit die melk se skuld is nie en u pediater sal oor moontlike verdere ondersoeke moet besluit.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.