advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: ESME | 2007/07/13

Q.

OORINFEKSIE

MY 11 MAANDE OUE BABA SE OORTJIE HET SO 10DAE TERUG ERG UITGELOOP.
EK IS INDERHAAS DOKTER TOE MET HOM, DIE DOKTER HET NA SY OORTJIE GEKYK EN GESê HY DINK DIE OORTJIE WAT UITLOOP SE OORDROM HET GEBARS. DIE ANDER EEN IS OOK ERG ONTSTEEK. HY HET VIR HOM CLAUVOMAX ANTIBIOTIKA VOORGESKRYF. GISTER HET HY SY KURSUS VOLTOOI EN WANNEER ONS HOM NEERLê OM TE SLAAP BEGIN HY SKREE EN SWAAI SY KOP WOES HEEN EN WEER.
EK HET HOM TOE NA 'N OUDIOLOOG TOE GENEEM. SY HET DIE DRUKKING IN SY OORGEMEET EN GESê SY IS NIE TEVREDE NIE, DIE GRAFIEK MAAK GLAD NIE 'N PIEK NIE, HY IS PLAT EN SY Sê DIE ANTIBIOTIKA WAS VERONDERSTEL OM TE WERK, MAAR KLAARBLYKLIK HET DIT NIE DIE PROBLEEM OPGELOS NIE.SY HET HOM VERWYS NA 'N KEEL NEUS EN OOR SPESIALIS WAT ONS EERS OOR TWEE WEKE KAN SIEN. WAT MOET EK INTUSSEN DOEN OM DIE SITUASIE VIR MY BABA TE VERGEMAKLIK. MAG HY SY BOTTEL Lê EN DRINK?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die antwoord is dat hy nie vir 2 weke kan wag nie, hy moet Maandag 'n ONK spesialis sien. Vra sy pediater om so gou soos moontlik 'n afspraak te reel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.