advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Jessie 2 | 2008/01/30

Q.

Onmoontlike 3 jarige

My dogter is vanjaar vir eerste keer creche toe, sy geniet dit baie en is baie gretig om te gaan, maar soggens word sy baie grumpy wakker en wil niks doen wat ons se nie en ook smiddae as sy by huis kom. Ons dink dalk sy mis al die aandag alhoewel ons probeer tyd aan haar spandeer. Wat is regte manier om haar te dissplineeer ons is bang sy word ge-label as 'n stout kind, want sy laat ons omtrnet nie eens toe om met mekaar te gesels nie en verder as daar kuiermense is annekseer sy ons so dat ons omtrent met haar moet gaan speel en kuiermense net so los. Ons slaap ook sleg want sy word elke aand wakker en weet nie waarvoor alhoewel sy nou siekerig is en dalk al vroeer nie wel gevoel het nie. Op die oomblik raas ons baie en gaan haal die plak uit en sy kry ook soms 'n lekker hou op die boud as sy nou regtig nie wil ophou nie. Sy is enigste kind

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Wat glad nie sal help om hierdie probleem op te los is om haar te slaan nie. Dit lyk asof haar probleem toegeskryf kan word aan 'separation anxiety' Al lyk dit wel asof sy redelik gretig is om na die creche te gaan,kry sy elke aand nagmerries oor hierdie creche-toe gaan.Verder lyk dit asof al haar aandag soekery toegeskryf kan word aan die feit dat sy nou hierdie creche moet bywoon. Is dit miskien moontlik dat sy vir die res van hierdie jaar deur haar ouma opgepas kan word terwyl julle by die werk is?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.