advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Daisy | 2007/08/20

Q.

Ogie wat dra

Jammer, ek bedoel "wat" dra.
My baba seuntjie van 5½ maande se ogie het vanoggend "gedra". Wat kan die rede daarvoor wees? Niks anders is fout nie en hy is vriendelik soos altyd. Wat kan ek daarvoor gebruik? Dankie!!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die rede vir sy ogie wat dra is 'n infeksie van sy oog.Maak sy ogie skoon met 'n sout water mengsel-'n kwart teelepel sout in in koppie gekookte water wat afgekoel het. Gebruik 'n skoon stuk watte en was sy oog minstens 3 maal per dag totdat sy ogie weer normaal is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2015/10/21

my kind is tans op infacare starter pack hys 14 weke n twee dae oud n hy drink ook borsmelk waneer ek ni week ni hy is konstant hongerag kan ek sy melk verander of wat staan my te doen.sy oppasser ht hom een lepel pap in sy melk bottel gegooi maar hy kry steeds ni genoeg ni. iemand ht my aangeraai om oor te gan na novalac toe.help!!!

Reply to Anonymous
Posted by: oog, groen spuit uit. | 2014/06/03

Goeie More Paeder, ek het laas 2 weke begin gee hom TopRex, word beter gesond. hetie problem by die huis en hy is gesond kind. hy is nou 8 maand oud. Skool hoof se Ralph moet uit skool haal, omdat hy dra weer oog infeksie, my vroy het 2 keer 3 dag afboek met verlof. ons het frustastie, en lyk nie soos oog infeksie nie, binne oog niks erg rooi soos bloed nie, mooi vel soos pienk natuur. net sien wanner vinnig groen uitkom en vee af. ek en my vrou elke dag oggend en aand sorg mooi sy oog, dit werk niks beter gaan nie. kan asseblief my voorstelling. ek het 2 keer Tobrex kry. ander nuwe oopmaak en gee vir hom word gesond, later week weer begin groen spuit groen uitkom, ek gee nuwe Tobrex en word gesond. vandag hy weer oog groen spuit uitkom. ek is bang skoolhoof sal sms my hy moet uitskool. ek kan nie verstaan, ons het woensdag tot sondag sien hy niks groen uitkom, maar by skool begin uitkom en mors om gesig. Dit sal gaaf wees my raad gee. Baie dankie

Reply to oog, groen spuit uit.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.