advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Carla | 2010/06/07

Q.

No. 828 verwys: Oorinfeksie

Baba was toe by die ENT. Hy sê  sy oortjies is baie rooi en het vog op. Hy wil nie nou grommets insit nie, want hy sê  baba was vir 5 weke gesond. Hy het Augmentum voorgeskryf vir 10 dae. Ek het gesê  hy was 5 weke terug ook op Augmentum.
1) Maak dit saak?
Hy''t gesê  ek moet hom September weer bring (tensy ek kan agterkom dat hy voor die tyd weer siek is) en as daar dan nog vog/rooi is, sal hy grommets insit. 2) Hoe klink dit vir Dokter?
Hy het m.a.w. Woensdag aand al begin met die antibiotieka. Hy slaap egter baie sleg nou. 3) Moes die antibiotieka nie al begin werk het nie?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die antibiotika moes beslis al begin werk het en dit lyk wel asof jou baba se simptome nog aanhou pla. Die beste sal wees om weer die ONK spesialis te kontak en indien hy/sy nie jou baba nou kan sien nie sal 'n tweede opinie hier nodig wees.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.