advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Vriendin | 2003/12/09

Q.

NAELS BYT

My seuntjie van 5 is by 'n speelskooltjie en het vermoedelik daar die gewoonte van naels byt aangeleer. Is daar enige behandeling of hoe kan ons nou die gewoonte afleer. Dankie.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek wens ek het maklike raad gehad. 'n Begin is om waarskynlik net eers mooi aan jou kind te verduidelik hoekom hy dit nie moet doen nie. Miskien help die vakansie ook om die gewoonte te breek anders kan u wel die bitter "boererate" probeer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.