advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Louise | 2007/04/02

Q.

My 5 yr old.girl bad eczema

My dogtertjie ly aan ekseem. Sedert sy in die begin van die jaar met gr r begin het, het dit vererger tot waar ons nou met sekondere infeksie van die vel sit. Ek is moeg van korisoon salfies en stropies en nonsens. Is saar erens 'n pediatriese dermatoloog wat weet wat om te doen ?????? Help asb ek is raadop.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik dat jou dogter deur 'n pediater wat belangstel in allergiese siektes in kinders ondersoek en behandel moet word. Daar is spesialiste in al die groot stede in SA.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Lu | 2007/04/04

My seuntjie het as babatjie ook ekseem gekry. Ek het rou oats in 'n sykous gegooi en hom met dit gebad. Ek doen dit nou nog as ek sien sy velletjie raak lelik. Dit maak hulle velletjies soooo mooi.

Reply to Lu

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.