Childhood Diseases

Question
Posted by: baas | 2007/04/18

Q.

multipool

ek wil net weet wat is multipool my seun was by doc vandag toe se hulle hy moet dit op sy boude aan smeer ( hy was siek en sy maag werk nog steeds en nou is sy boude rooi en niks help nie toe se hulle ons moet dit gebruik ) is daar iets anders wat ons kan gebruik of moet ons dit gebruik hulle se dit is van die slium wat uit kom wat dit veroorsaak

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is jammer maar Multipool is nie vir my bekend nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Nuwe Mamma | 2007/04/19

Ek gebruik Multipeol vir my baba se boudjies. Dit is baie effektief. Ek kry dit gewoonlik by die baba produkte in Dischem.

Reply to Nuwe Mamma

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.