advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: N | 2008/02/04

Q.

Moedelose ma weer!

Hallo Dokter

Op 3.5 weke is ons Pediater toe omdat sy baie klaerig ,nie regtig gehuil nie,net woel en werskaf baie en haar poef het skielik groen geraak,en syt min vas geslaap!Die Peadiater het gesê dit klink na die melk en dat ons haar op Nan Lactose free sit.Sy het heelwat verbeter,probleem is net dat sy so min op 'n slag drink,alhoewel sy gewig optel.Vandag bv het sy 3 keer aan 'n 90ml bottel gedrink voor hy op was,ek sit dit in yskas en probeer wee so uur later.Watter ander melk kan ek dan probeer?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Vra vir die pediater om 'n toets te doen om uit te vind of sy laktose intoleransie het. Indien die toets negatief is kan sy gewone NAN drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.