advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: landie | 2007/05/16

Q.

Massering

Baie mense se ek moet haar masseer maar sy wil nie he ek moet dit doen nie, duidelik nie as sy klaar gebad het nie. hoe kry ek haar dat sy daarvan hou? is dit belangrik?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is glad nie nodig om haar te masseer nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: landie | 2007/05/17

Dankie wow

Hoe -|- ak ek jou?

Reply to landie
Posted by: Wow | 2007/05/16

Hi daar Landie ,
Daar is baie goeie eienskappe om jou baba te masseer. Probeer om dit te doen wanneer jy rustig is , en wanneer sy wil speel. Op die magie , doen dit net kloksgewys.
Dis baie goed vir "constipation" en vir die immuunstelsel.
As jy wil kan ek jou email as jy jou email hierop sit.

Sterkte ,
wow

Reply to Wow

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.