advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Yollie | 2008/05/28

Q.

Masels en Duitse Masels

Ek wil net graag weet wat is die simtome van masels en duitse masels. My seuntjie 11 Maande is uit geslaan op sy maan en agter sy ore. Hy het op 9 maande gegaan vir sy masel inspuiting, jul het vir my gese dat hy na 10 dae 'n uitslag gaan he maar daar was niks gewees nie.

Kan enige iemand my dalk help met my vrag. Ek is baie bekommerd oor my kleintjie. Hy slaap nie in die aand nie, hy eet nie goed nie en hy het verkoue ook nog.

Baie dankie Yollie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Is hierdie vraag aan die pediater gerig? Indien ja,is hierdie siekte nie masels of Duitse masels nie, maar Roseola of baba masels.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
user comments

C.

Posted by: christa | 2013/04/30

watter een is die gevaarlikste Duitse masels of masels

Reply to christa
Posted by: alva | 2008/07/18

ek is nou 30 weke swanger my suster het vandag uitgevind sy het duitsemasels, kan dit nadeling vir my kleintjie wees as ek dit ook opgetel het op is ons ok.

Reply to alva
Posted by: Lize | 2008/06/30

My dogtertjie is 4mnd en het 'n uitslag op haar magie, rugie en gesiggie. Kan dit duitse masels wees, en as dit is, hoe behandel ek dit? Sy nie koorsig of moeilik nie, net die uitslag.

Reply to Lize

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.