Childhood Diseases

Question
Posted by: Yolandi | 2018/04/24

Q.

Vitamien/immun booster vir my 10 maande seuntjie

Goeie more dr. Die winter kom nou nader en eks opsoek na 'n goeie vitamien/immun booster vir my 10 maande seuntjie. Hy was op zinplex vir 'n rukkie en ons het hom nou oorgesit bio-strath toe. Is daar 'n spesifieke kombinase wat dr sal voorstel of ander beter produkte produkte op die mark wat ons deur die winter kan help? Ons gee ook elke dag vir hom reuterina druppels. Baie dankie maris.db@hotmail.com

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2018/04/24

Hierdie is 'n baie goeie vraag met die winter wat nader kom.  Jou baba seuntjie is al klaar op twee van die beste 'immuun boosters', Zinplex en Reuterina. Dit is byna onmoontlik om al die verskillende virus onstekings wat in die winter voorkom te verhoed, veral in babas en jong kinders wat 'n creche bywoon.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.