advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: micky | 2008/05/22

Q.

mangels

my dogterjie is 4 en kry van baba tyd af kort kort mangel ontsteking maar die keer het sy erg pyne in haar bene en grewigte kan dit wees van die mangels of is dit moontlik dat sy nou al kan groei pyne kry. die dokter by die staads hospitaal se hul kan eers as sy dit 6keer n jaar kry uithaal en ek het nie geld om dit privaat te laat doen nie wat kan ek doen sy slaap en eet basies niks nou al vir 6dae sy eet net jellie ek laat haar baie vog in neem maar dit gaan ook swaar want sy sukkel nog steets om te sluk sy kry ook nou koorsblare in haar mond.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is belangrik dat jou dogter deur 'n pedieter ondersoek moet word.Indien dit nie moontlik is nie moet sy deur 'n pedieter ondersoek word by een van die groot staatshospitale.Dit is moontlike dat haar simptome deur reumatiek koors veroorsaak word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.