advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Mom of 1 boy | 2007/08/08

Q.

Mangels

Hi my kind is 9 maande oud, ek wil net graag weet op watse ouderdom kan n mens sy mangels laat uit haal. Hy het al 3 keer mangelontstekking gehad.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hy is nog te jong vir hierdie operasie. Die operasie kan in kinders ouer as 1 jaar gedoen word, maar dit is beter om te wag tot die kind minstens twee jaar oud is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: Mom of 1 boy | 2007/08/08

Dankie MEL ek wil ook graag weet wat die doc gaan se. Ek sien sy paediatrician woensdag die 15 so ek gaan hom ook vra

Reply to Mom of 1 boy
Posted by: MEL | 2007/08/08

Hi daar.

My kind het haar mangels laat uithaal op 18 maande weens verskriklike mangel ontsteking. Hulle wil dit nie graag vandag se dae uithaal voor die ouderdom van 2 jaar nie, stekte en sien daarna uit om die Dr se terugvoering te sien.

Reply to MEL

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.