advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Fielies | 2006/04/03

Q.

Mangels

My dogtertjie van 2.5 jaar oud het hierdie jaar al 2 keer mangelontsteking gekry. Dit begin met 'n verkoue en hoes wat ons met coryx behandel en as ons weer sien is dit mangelontsteking. Sy kry ook 'n vreeslike uitslag wat soos utikaria lyk en volgens die dokter is dit die mangels wat haar liggaam vergiftig. Sy het ook 'n loopmagie gehad vir omtrent 10dae. Sy is gewoonlik 'n gesonde kind wat goed eet maar die laaste 2 weke vandat haar hoes begin het eet omtrent niks en het sy baie gewig verloor.
Moet ons maar oorweeg om die mangels te laat uithaal?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sy moet minstens 5 keer per jaar mangel ontsteking kry voor die ONK chirurg dit sal oorweeg om haar mangels uit te haal. Ek vermoed dat sy miskien allergies is vir die antibiotika wat die pediater vir haar voorskryf.Dit sal definitief so 'n uitslag kan veroorsaak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Anonymous | 2014/05/12

My dogter is 10 jaar oud en kry tenminste 5 of 6 keer n jaar mangelontsteking, dis al so erg dat sy bloed opgooi en sy het baie gewig verloor en weier om te eet oor sy te bang is sy gaan weer op gooi, die skool se die mangels is vergiftigsal hulle nou haar mangels verwyder of nie

Reply to Anonymous

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.