advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: mozzie | 2004/11/09

Q.

malaria by baba's

Ons wil Sudwana toe gaan volgende jaar Februarie.My seuntjie sal dan net oor 'n jaar oud wees.Is dit nodig vir medikasie vir die voorkoming van malaria en is dit veilig? Sal middels soos Mike Mozzie spray en muskiet nette genoeg voorsorg wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Die amptelike raad is om nie met kinders onder 2 jaar na malaria gebiede te gaan nie, veral nie in die tye van die jaar wat muskiete meer algemeen is nie. Die voorsorg maatreels waarvan u praat moet in elk geval te alle tye gebruik word, maar malaria profilakse word ook aanbeveel en u kan dit met u pediater bespreek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.