advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: bets | 2004/03/12

Q.

maagkrampe

My kleinkind is is nou 4 maande en sukkel steeds met koliek en winderigheid wat ons met buscopan behandel maar wil nie altyd medikasie toedien nie. Sy het nou Purity Maize begin eet maar wil niks van Purity vrugte en groente weet nie. Sy is op Nan formule.
Wat veroorsaak haar maagkrampe en winderigheid en hoe kan mens dit vir haar beter maak?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek wens ons het die antwoorde geweet! Gelukkig weet ons kinders is nie altyd in pyn as hulle huil nie en dit is ook deel van hul maturasie proses. Dikwels is die heel beste raad om hulle alleen te los, want as ons hulle gedurig optel as hulle huil vestig 'n mens baie vinnig 'n patroon. Op 4 maande hoef u nog niks anders as bietjie babapap aan te bied nie. As u klein kind andersins gesond is sou ek ook nie onnodig medikasie voorskryf nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.