advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Louisa | 2006/10/24

Q.

loop op tone

Hi Doc

Wil net weet of jy asb vir my kan raad gee oor my tweeling seuns wat op hulle tone loop. Hulle sal 11 word in Desember en hulle loop nog op hulle tone. Wanneer hulle plat voet loop sal hulle loop van die toon af agtertoe. Kan dit wees as gevolg van die loopring toe hulle klein was of is daar meer ernstige redes daarvoor. My man se ma is onlangs gediagnoseer met spier dystrophy en sy dink dit is 'n simptoon daarvan. ek sal dit opreg waardeer. Baie dankie vir die hulp

Louisa

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is baie belangrik dat die tweeling deur hulle pediater ondersoek moet word, net om te verseker dat daar geen neurologiese of spier probleem is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.