advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Mandie | 2007/03/15

Q.

loop neus/hoes

my dogtertjies is 2 1/2 jr oud, sy't konstant 'n loop neus, sy hoes soggens as sy wakker word (van die nasal drip snags), met tye is haar bors asof dit 'fluit', sy was al op illiadin, allergex; zetop, ens dit gaan net nie weg nie. sal sy dit ongroei? het dit te doen met tande? enige ander raad wat sal werk? moet ek haar vat vir verdere toetse?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit lyk asof hierdie probeem deur 'n allergiese toestand veroorsaak word. Dit is nodig dat sy deur 'n pediater wat belangstel in allergiese siektes ondersoek en behandel word. Allergie toetse sal beslis nodig wees om te bepaal waarvoor sy allergies is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: mandie | 2007/03/26

enige verwysings na 'n dr in die bellville/durbanville omgewing?

Reply to mandie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.