advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Natasha | 2007/03/17

Q.

Loop magie

My seun is nou 14 maande en het nou al vir die laaste week 'n loop maag. Dit lyk soos die Rotavirus, roereier doeke. Hy het so minimum vam 5 vuil doeke per dag. Sy oog tande is ook al uit. Hy het op 5 maande die Rotavirus gehad en het nou tande gesny. Ek wil net weet of ek moet bekommerd wees en of ek iemand moet gaan raadpleeg?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek glo nie dat hierdie probleem aan 'n rotavirus ontsteking toegeskryf kan word. Sy loop magie is ook nie as gevolg van tande sny nie. Die beste sal wees om 'n pediater te sien wat 'n dignose sal maak en indien nodig behandeling sal voorskryf.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Ongelooflik | 2007/03/17

Jy is seker nie erenstig nie!!!!

Reply to Ongelooflik

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.