advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Norma | 2004/10/06

Q.

Longontsteking

Hi,

My seuntjie is nou 3maande oud, was verlede week 3 dae in die hospitaal met longontsteking. Ek wil weet hoe lank die slym gaan vat om optedroog. Dok het vir hom selestamine gegee, ek gebruik ook die "nebilizer" , hy hoes nog baie en verstik dan. Hy drink ook glad nie goed nie, so 50ml elke 2uur.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit hang af wat die diagnose was. 'n Virale pneumonie/bronchiolitis beeld kan maande neem om op te klaar en in die tyd wat die lugweë neem om te herstel is daar nie werklik enige medikasie wat bewys om veel verskil te maak nie. Solank hy nie koorsig is nie en weer goed begin drink is geen medikasie nodig nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.