Childhood Diseases

Question
Posted by: Worried | 2007/05/16

Q.

longlife milk

Ek lees gister in 'n tydskrif dat 'n kindjie 'n beroete gehad agv longlife milk - toe sy ma begin het met longlife milk het sy die apteker blykbaar gevra of sy 'n yster aanvulling moet by gee en die apteker het gesê dis glad nie nodig nie. Wel volgens die dr's het die kind agv ystertekort beroete gekry. Nou worry ek my kind het op 1jr Parmalat (growing milk 1-3years) longlife milk begin drink. Hy eet swak en drink 4 X 250ml bottels per dag. Moet ek 'n yster aanvulling kry - want hulle sê te veel yster kan ook skade veroorsaak. Dankie vir die raad en tyd.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dis die eerste keer wat uivind dat 'n yster tekort vanself 'n beroorte kan veroorsaak-en ek glo dit nie.Dit was miskien 'n kind wat 'n baie erge bloed yster tekort gehad het en erge anemie as gevolg en geen ander voedsel behalwe die melk gedrink het. In hierdie soort geval is dit nodig dat kinders 'n vitamiene stroop met yster elke dag moet drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.