advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Beverley | 2007/08/14

Q.

Lengte

Goeie middag.
My seun is 10 jaar oud en is 1,20 cm lank. Al sy maats is kop en skouers bo hom, en sy boetie van 8 is amper net so lank soos hy. Hy is baie negatief oor sy lengte. Is daar enige iets wat ons in sy dieet kan verander, of enige iets wat ons vir hom kan gee, medisyne, wat sy groei vinniger kan bevorder.
Baie dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sy lengte is ver onder die gemiddeld. Sy lengte is in die laagste 0.4% van kinders van sy ouderdom. Dit is nodig om sy pediater te raadpleeg om vas te stel of daar enige probleem is wat sy groei beinvloed bv ragitis as gevolg van 'n nier probleem of Fanconi sindroom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.