advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Roni | 2004/02/16

Q.

Koue koors


My dogtertjie ( 4 jaar ) kry koue koors.

Wat veroorsaak koue koors en hoe kan dit
behandel wor.

Expert's Reply

A.

Paediatrician
- 2019/08/23

Koue koors is ook koors. Kinders is warm, maar voel koud en dit is omdat die siekte ('n virus of bakterie) die liggaan se temperatuur setpunt kan beinvloed. Die liggaan glo dan bv. dat hy 40 grade moet wees en nie 36.5 nie. Dus al is die kind 38 of meer ervaar sy dit nog steeds asof sy koud kry. Die behandeling is soos vir enige koors, en paracetamol (bv. Calpol) word mees algemeen gebruik alleen of in kombinasie met ander koorswerende middels. Viral siektes gaan gewoonlik hul eie gang sonder spesifieke behandeling, mar baktriële infeksies benodig anti-biotika.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

9
user comments

C.

Posted by: Elmarie | 2016/07/22

Hello my Meisiekind is 4. Sy is van gister af bietjie koorsig, het net 1 keer opgegooi en is vreeslik koud. Sy bewe en kan nie hutte opgebou kry nie. Haar oe is bloed rooi sy nies vreeslik en hoes nie en het nie sluim nie. Ek stresvol want ek dink sy is allergies vir honde maar ons het nog altyd honde nog nooit so gelyk nie. Sy moun vreeslik sy kry koud en bewe. Haar hande is blou van die koue. Sy is lekker duk aan getrek en is toe met n komber en het kouse en slippers aan. My pa se sy het kop verkoue of koud koors.

Reply to Elmarie
Posted by: samantha | 2016/01/17

Koue koors is n infeksie of reken van n infeksoe iewers .. Moet nie warm probee rhou nie gaan die koors vererger .. maak ni saak hoe koud j kry nie ... En anthony die hart klopping is gevaarlik jy kan hart probleme he .. My ma het eendag nt eweskielik koue koots ggekry sy ht geruk sos sy koud kry ons het haar probeer warm hou En ongevalle toe gevat en hul het haar dadelik probeer afkoel en se dit is verjeerd om die persoon warm te hou sy het toe baie hard kloppings gehad hul het haar opgeneem en toe besef sy het hart probleme

Reply to samantha
Posted by: Anonymous | 2016/01/14

As jou kind koue koors het , gaan dokter toe vir antibiotika , hou hom/haar koel.

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/06/19

Ek kry koue koors en my hart voel asof dit steek en ek kry steeke in my oor en kopWat kan ek doen?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/01/13

as jou kind koue koors het hou jy hom of haar warm of koel jy hom of haar af

Reply to Anonymous
Posted by: Anthony Lamanie | 2014/04/08

Hello, my kry af en toe sulke koue koors aanvalle, my ligaam kry koud en dan klop my hart n bietjie vinniger en dan oor n rukkie kry ek weer vuur warm. Wat kan ek doen of gebruik om die gevoel weg te kry?

Reply to Anthony Lamanie | 1 comment (hide)
Posted by: Jenny Marais | 2014/04/11

My husband has got the same problem, no one can tell him what is wrong, have you got an answer for the problem?

Posted by: Anonymous | 2013/10/12

My 2 jr kind ht koors wat oor elke paar ure 38.5 tot 39 is en dit lyk asof hy koud kry, sy mag werk ook en hy wil niks eet ni

Reply to Anonymous
Posted by: Hennie | 2013/06/01

Hallo My baba se lyf bly koud wees haar hande en gesigie bly koud wat kan dit wees sy het nie koors nie.

Reply to Hennie

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.