advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Sanette | 2005/07/14

Q.

Kopseer, koors hoog en naar

My 4 jarige dogtertjie het gister skielik begin kla van geweldige hoofpyn. Ek het haar koors gemeet en dit was 37.8 Het toe vir haar iets gegee vir die koors en pyn en na 'n half uur was alles vergete. Sy het gespeel asof niks verkeerd is nie. Ek moet ook meld dat sy vroeer die middag gekla het haar bene is seer, maar ek het dit toegeskryf aan die feit dat sy net lui is om te loop in die winkel sentrum en wil gedra word. Laat gisternag het sy wakker geword en vreeslik gehuil. Haar koors was 39.5 en sy het begin hoes en gebraak. Sy het weer gekla dat haar koppie seer is. Die koors het gebreek na 'n halfuur en die hoofpyn was ook vinnig weg. Ek het my nou al allerhande dinge wys gemaak en gaan haar vanmiddag dr toe neem. Oorreageer ek dalk?

Wat kan die probleem wees?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Sien my vorige antwoord

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Andrietha | 2005/07/14

My dogtertjie was 'n tyd gelede dieselfde en toe is dit die begin van griep. Solank dit net weer weggaan met medikasie dink ek nie dis te ernstig nie, maar as dit langer as 3dae aanhou moet jy maar laat kyk. Dit is miskien goed om haar dokter toe te laat neem, hulle weet tog altyd die beste.

Reply to Andrietha

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.