advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Eileen | 2013/02/13

Q.

Kopluise

Middag Dr, my seuntjie van 15maande se skool het nou n kopluis epidemie. Ek''t gehoor om te help om te voorkom dat hulle luise kry moet mens witasyn op hulle koppe spuit. Ek wil net weet of is dit waar en kan dit enige skade of newe effekte he?

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moontlik om kopluis ontsteking te verhoed deur om asyn te gebruik. Die asyn moet eers verdun word 50/50 met water. 'n Nuwe baie effektiewe en veilige spuit om kopluis onsteking te verhoed is 'Picksan No Lice'

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.