advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Ella | 2004/11/19

Q.

Koeimelk op 1 jaar oud?

My seun is vlg maand 'n jaar oud en ek wil hom oorsit op koeimelk (tans op Isomil). Hy eet Yogurt en het al melk gedrink (milo) sonder enige reaksie.

Kan ek hom direk oorskakel, of moet dit gelydelik geskied?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit klink of koeimelk nie 'n probleem sal wees nie. Gee asb. onversoete melk en onthou die melk vorm slegs deel van 'n gesonde gebalanseerde dieet.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: RT | 2004/11/24

Ek het my seuntjie op ses maande koeie melk begin gee maar dit verdun met kookwater. So op 'n bottel van 250ml het ek eers 100ml water bygegooi toe al hoe minder en so na 3 maande was dit net melk. Hy het begin gewig optel en het nooit slym gekry nie. Ek het ook net 2.5% lae vet long life melk gebruik en het net een soort gebruik. Hoop dit help. Het hom al van 'n jaar van die bottel af.

Reply to RT
Posted by: cathy | 2004/11/19

hi Ella koei melk is nie regtig vir babas nie dit maak net slym op die bors as jy dit kan bekostig gee vir hom s26 progress dit is vol vitimiene en smaak baie goed my 2 en n half jarige seuntjie is daar op en hy is baie gesond word beina nooit siek en ek weet dit doen sy brein baie goed want hulle sin ontwikkel nog baie dankie cathy

Reply to cathy

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.