advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Ella | 2004/10/26

Q.

Koeimelk of ander?

Ek sal binnekort oorslaan van formule melk na gewone melk (seun oor 2 maande 1 jaar oud).

Mense vertel koeimelk maak net kinders vet (omdat dit volroom moet wees), dit is beter om Nido of so iets te gebruik.

Vir my die idee van wegkom van formule melk is juis die al ewige bottelmakery en "scoops" aftel, ens...

Is dit beter of maar Nido of ander te gee of is koeimelk voldoende. Wat van 2%?

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Na een jaar behoort melk alleen 'n klein deel van die totale dieet te vorm. Gewone volroom koeimelk is voldoende en maak kinders nie vet as dit deel vorm van 'n gesonde, gebalanseerde dieet nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Purple | 2004/10/26

Kooi melk sal die kind nie vet maak nie. As hy te veel van die verkeerde kos eet (sweets en so voorts) sal hy vet word.

Kinders moet volroom melk drank, die lae vet melk is nie goed vir hulle nie.

Wag tot jou kind een jaar oud is omdat kooi milk het te veel sout daar in vir kinders onder een jaar.

Reply to Purple

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.