advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: RT | 2004/11/24

Q.

kliere opgeswel

My seuntjie het 'n knop aan elke kant van sy keel die dokter het gese dis kliere en antibeotika voorgskryf dit was laas week woensdag die antibeotika is klaar en die knoppe is nog steeds daar wat kan dit wees

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Vele virusinfeksies kan ook geswelde kliere veroorsaak. Indien die knoppe pynlik is of steeds vergroot is dit die beste as die dokter weer daarna kyk. Andersins kan 'n mens dit eers net dophou en dit behoort in die komende weke te verdwyn.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.