advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: TKR | 2007/12/13

Q.

Kinkhoes

Hallo Dokter

Ek het so n paar poste voor die een gevra oor my dogtertjie wat hoes wanneer sy gaan slaap. Ek wil net gou uitvind hoe dit moontlik is dat sy kinkhoes kan he as sy daarvoor ingeent is? Sy het al haar intentings gekry en nog meer, soos Prevenar.

Ek het gister le en dink oor haar melk, sy kry langlewe melk, en die hoesery het begin rondom die tyd toe ons haar melk oorgeskakel het na koeimelk toe. Ek het gehoor melk kan slym veroorsaak, is daar dalk n kans dat dit haar melk ook kan wees wat bydra tot die hoesery? Sal sojamelk help om dit minder te maak?

As dit wel kinkhoes is, het ek gehoor dat dit breinskade kan veroorsaak. Wat kan ons doen om dit te voorkom dat sy iets erg oorkom?

Baie dankie!

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie vorm van kinkhoes word parapertussis genoem en dit verskil van die gevaarlike vorm van kinkhoes. Dit is nie gevaarlik nie en jou dogterjie sal stadig stadig begin ophou hoes en weer gesond word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.