advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Ale | 2004/11/08

Q.

Kind 8 kanker

Ek het op die TV gesien waar 'n dokter van die Rooi Kruis hospitaal sê dat kinders onder 12 baie maklik vatbaar is vir kanker en dat die diagnoses as volg is: Bloei maklik - wat sy doen - sy kry vreeslik maklik bloukolle en dan dan word dit groter. Met die oog op die bogenoemde diagnose moet mens eerder seker maak en die kind gereeld neem vir kanker toetse.

My dogtertjie - 8 - is ORH neg bloedgroep. Sy bloei maklik as ons haar sou laat inspuit ens en sy kry van stampe vreeslike bloukolle - in die sin van as sy haar stamp is dit so groot soos 'n 2 rand stuk en die volgende dag so groot soos 'n koppie. Die GP het vir my gesê dit kan dalk net as gevolg van haar bloedgroep wees anders is sy 'n bloeier.

Dink u daar is rede tot erger kommer hieroor - kan dit die voorloper van kanker wees???

Sal u voorstel dat ek haar neem vir die PSA toetse?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit klink verseker of u kind baie maklik kneus. Daar is baie ander oorsake, anders as kanker (die spesifieke bloedgroep is nie een nie!) wat kan lei tot maklike kneusing, maar ek sou aanbeveel dat u wel 'n pediater sien om dit verder te ondersoek en die basiese ondersoeke te doen.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.