advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Pam | 2004/09/28

Q.

Kan dit al tande wees?

My baba is nou 3 en 1/2 maande, en kan nie sy hande uit sy mond hou nie. Hy is ook die afgelope week baie huilirig en sy stoel is bietjie loperig/sluimerig met tye. Hy sukkel ook baie met winde en krampe

Iemand het vir my gese sy tande kan dalk al in die kaste wees, indien dit moontlik is op sy ouderdom wat kan ek daarvoor gebruik?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is moontlik, maar dit is nie werklik nodig om iets daarvoor te gebruik nie. As die tandvleis rooi of geswel lyk kan u enige van die tandekry preparate uitprobeer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.