advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: jordan | 2007/02/19

Q.

JORDAN

Kan dit wees dat my baba van 17 maande nog refluks het? Ek het van 2 maande af AR melk gebruik. Elke keer na 'n voeding sal hy sluk asof hy die melk probeer afkry. Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit klink nie soos refluks nie, maar meer na 'n probleem met sy slukderm [die esofagus]. Dit kan miskien 'n probleem wees wat in Engels bekend staan as 'pharyngeal incoordination' of miskien 'n ander probleem, die van 'n vaskulere kring. In elk geval is dit nodig om die pediater weer te raadpleeg en vir hom te vra of hy hierdie moontlike diagnose uitgeskakel is of nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.