advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: madie | 2007/04/23

Q.

inenting op arm

my 3 1/2 maande oue baba se ent wat sy in die hospitaal gekry het, het nou n tipe van roof daaroor gevorm wat gelering is, is dit iets om oor bekommerd te wees, dit moet mos nie nou na 3 mde so maak nie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit is heeltemal normaal en niks om oor bekommered te wees nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
user comments

C.

Posted by: madie | 2007/04/27

dankie pegs, ek het nou op 40 n laatlammetjie gehad en moet nou weer van voor af in die ding inkom van babas grootmaak//

Reply to madie
Posted by: Pegs | 2007/04/23

Dit vat nogals lank vir daai ding om gesond te word. Hy vorm elke keer 'n roof, raak gelerig, val af, en so aan. Dit sal so 6mnde vat. Dit beteken net dit werk - as hy nIe so maak nie moes jy bekommerd gewees het!

Reply to Pegs

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.