advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: Bekommerd | 2003/12/03

Q.

Huilende baba

Ons ondervind die volgende probleem met ons 7 mnd baba. Ons baba gebruik antihestamien vir n` alergie wat haar ore, neusie, keel en ogies aantas. Sy huil aanhoudend en slaap min en eet nie soos altyd nie. Ons huis dokter het vir ons gese die huilery word veroorsaak agv haar sagte plekkie wat te vinnig toe gegrooi het en nou veroorsaak dit drukking op die bruin. Hy het vir ons gese ons sal moet opereer om dit te verbeter. Gee asb raad ons is raadop en bekommerd.

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Indien dit 'n bekommernis is sal ek verseker aanbeveel dat u na 'n pediater verwys word om die diagnose te bevestig en te besluit wat is die beste opsies.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.