advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: GDP | 2007/05/29

Q.

Hoofpyne

My dogter is 6 jaar oud en het 'n vreeslike hoofpyn gehad waarna sy ook vreeslik opgegooi het. Ek wil net graag weet is dit iets waaroor ek bekommerd moet wees? Is dit moontlik dat 'n kind van so 'n ouderdom al "megranes" kan kry? Ek is ook bekommerd dat dit dalk breinvliesontsteking kan wees. Wat is die simptome van breinvliesontsteking? Help asb

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Hierdie simptome is definitief kommerwekkend en daar is geen twyfel dat dit mieskien as gevolg van meningitis veroorsaak kan wees.Kinders van hierdie ouderdom kan migraine hoofpyn kry. Om hierdie redes is dit uiters noodsaaklik dat sy so gou soos moontlik deur 'n pediter ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.