advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: Mamma | 2012/10/26

Q.

Hoofpyn in 9-jarige

Hallo Doktor, enige raad met kroniese hoofpyn by ''n 9-jarige? My seuntjie het skielik begin hoofpyn kry - meestal elke aand. partykeer deur die dag ook? Wat stel jy voor?

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Ek is altyd bekommerd wanneer 'n kind van hierdie ouderdom skielik begin kla van aanhoudende of gereelde hoofpyn. Jou seun se hoofpyn klink soos migraine of miskien 'n sinus hoofpyn.Dit is belangrik om 'n vaste diagnose te maak. Daar kan ook ander redes wees vir hierdie klagte en dit is belangrik dat hy so gou soos moontlik deur 'n pediater ondersoek moet word.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Gizelda | 2012/10/29

Haai dokter!

my seun van 8 jaar oud, het ''n uitslag op sy gesig wat lyk soos klein puisietjies. Hul vorm net nie geel puntjies nie. Dit raak erger hoe ouer hy raak. Kan dit iets uit te make he met sy dieet?
Dankie, groete

Reply to Gizelda

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.