advertisement

Childhood-diseases

Question
Posted by: A | 2006/11/13

Q.

Hoeveel melk - 7 maande

My baba is nou 7 maande en wil net weet hoeveel melk hy per dag moet inkry. Hy is ook tans op Lactogen 2.

Dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Dit hang af van sy gewig en hoeveel keer hy elke dag sy voedingsl kry. Hy moet minstens 120ml per kilo per dag drink.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
user comments

C.

Posted by: Tande kry & Lactogen 2 | 2006/11/13

More, my seuntjie is ook 7 maande maar sukkel verskriklik met slymerige slegte borsie. Is aanhoudend op antibiotika vir dit. Maar dit is definitief die tandjies wat n rol speel. Veroorsaak Lactogen 2 nie ook n slym op die borsie nie? Moet ek melk formula verander? Ek nebuliseer hom gereeld maar hy hoes die meeste in die aand... Wat kan ek doen?

Reply to Tande kry & Lactogen 2

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.