advertisement

Childhood Diseases

Question
Posted by: lizelle | 2007/05/14

Q.

Hoes wil nie weg gaan nie

Hi doc

Ek wil net weet my dogtertjie is 4 jaar oud en het verkoue gehaat die laste lang naweek en sy het 'n loop neus gehaat en 'n slym hoes die neus is nou al 2 weke terug reg maar die probleem is die hoes wil nie weg gaan nie ek het al al die hoes strope probeer maar dit lyk my dit help nie sy hoes veral in die oggend en in die aand, ek smeer elke aand haar bors met vick wat kan ek nog doen dit doc sy kord miskien antibiotica of wat.
En dan het ek ook agter gekom sy het ook 'n geel discharge op haar broekie in die aande en haar vagiana lippies lyk ook rooi vir my van buite af. Het eers gedink dit kan die protex seep wees want ek het nog al die jare net lux gebruik het weg gegaan maar dit lyk my weer of dit terug is een dag baie ander dag niks en dan weer ander dag bietjie.

Raak sal baie help
dankie

Expert's Reply

A.

Paediatrician

Daar is twee probleme hier. Eerstens is dit nodig om uit te vind hoekom sy aanhou met hoes.Dit is belangrik om 'n diagnose te maak en daarom sal dit nodig wees om haar pediater te raadpleeg.
Die tweede probleem is haar 'discharge' wat miskien deur 'n kandida infeksie veroorsaak word. Om die rede is dit ook nodig dat haar pediater haar moet ondersoek.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Want to comment?

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.